Modulekode | RPK 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) ’n Oorsigtelike studie van die ontstaan en ontwikkeling van die onderskeie regs- beroepe (b) Statutêre voorskrifte van toepassing op die regsberoep (c) Professionele gedrag en etiek (d) Professionele gelde en kostes (e) Professionele aanspreeklikheid van regspraktisyns (f) Navorsingsvaardighede (g) Skryfvaardighede (brief van advies, kantoormemorandum, hoofde van betoog) |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App